Lotte Hermann

Lotte Hermann
Geboorte 9 Julie 1941 (1941-07-09)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lotte Hermann (gebore 9 Julie 1941) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Reluctant Sadist (1967), I Belong to Me (1967), The Double Man (1976), en Cop (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia ยท View on Wikipedia

Developed by Tubidy